Similar Posts
Nuus uit Ons Gemeente – Sondag 17 Oktober 2021(Nagmaal)
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Daar sal vanoggend twee dienste, om 8:30 en 10:30, gehou word waartydens die Sakrament van die Heilige Nagmaal gevier sal word. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier NagmaaL te gebruik,…
Erediens se liturgie – Sondag 15 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 138: 1 & 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 119: 6 & 7 Gebed Sang Psalm 18: 14 Skriflesing Psalm 88: 1 – 19…
Nuusbrief – 25 November 2018
VOLGENDE TWEE SONDAE SE EREDIENSTE Ds Kobus sal vanoggend en vanaand die eredienste hier lei. Volgende Sondag en ook die 9de Desember is hulle met verlof uitstedig. Die erediens volgende Sondagoggend sal DV waarge-neem word deur prof Johan Janse van Rensburg wat ook al ’n ou bekende by ons is en na wie ons baie…
Nuusbrief – 6 Januarie 2019
SEëNWENSE VIR 2019 Op hierdie eerste Sondag van 2019 wil ons graag aan al ons lidmate die seën van die Here toebid! Mag Hy ons as Gemeente in hierdie jaar net so kennelik naby wees soos verlede jaar en die ander 56 jare. Mag Hy ons Sy liefde en genade in oorvloed skenk. (Ja, ons…
Nuusbrief – 11 November 2018
KERSSANGDIENS Die jaarlikse Kerssangdiens sal vanjaar DV op Sondagaand 25 November 2018 om 18:00 in ons kerkgebou gehou word. Lidmate kan nou al u vriende hiervan vertel, want dit is gereeld ’n baie stigtelike en gewyde geleentheid! Die GK Bloemfontein-Suid hou hul Kerssangdiens vanaand om 18:00 in hul kerkgebou in Haldonweg DIE EREDIENS VANOGGEND Ds…
