Similar Posts
Erediens se liturgie – Sondag 15 Augustus 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 138: 1 & 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 119: 6 & 7 Gebed Sang Psalm 18: 14 Skriflesing Psalm 88: 1 – 19…
Nuusbrief – 27 Mei 2018
DS KOBUS IS BEROEP!!!! Dit was beslis glad nie goeie nuus nie, toe ds Kobus die Kerkraad verlede Sondagaand na die erediens ingelig het dat hy ’n beroep na die Gerefor-meerde Kerk Durban-Noord ontvang het. Ons wens hom baie geluk daarmee, maar weet dat daar vir hom en sy gesin ’n moeilike tydjie voorlê waar…
Nuusbrief – 3 November 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Mar 8:31-33,Mar 9:30-32 en Mar 10:32-34 Teksverse: Mar 10:32 Voorafsang: Liedboek 203:1,2 Sang: Psalm 146:14,8 Psalm 119:6,7 Psalm 66:7 Skrifberyming 18-7:1,12 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid. Die deurkollektes sal vir die Pres Kruger Kinderhuis te Reddersburg afgesonder word. Die deurkollektes…
Nuusbrief – 22 Maart 2020
EREDIENSTE OPGESKORT As gevolg van die gevaar om die Koronavirus op te doen, het die Kerkraad tydens ’n Spesiale vergadering op 18 Maart 2020 besluit dat daar tot en met 12 April 2020 geen dienste in ons kerkgebou gehou gaan word nie. Dis ’n baie hartseersaak en sekerlik vir baie lidmate ’n rare gebeurtenis, maar…
TWEE EREDIENSTE VANAF SONDAG 21 FEBRUARIE 2021 !
Goeiedag broers en susters, Vanaf eerskomende Sondag (21 Feb 2021) hou ons twee eredienste. Eerste diens is om 08:30 vir gesinne sonder laerskoolkinders. Tweede diens is om 10:00 en katkisasie dan daarna. Hierdie reeling sal geld vir solank ons beperk is tot 50 mense per samekoms. U moet asb nog steeds u naam voor Saterdagmiddag…
