Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 16 Januarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Skrifberyming 12-3:1& 2 asook Skrifberyming 12-5 Lofsang Liedboek 190: 1, 2 & 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Kolossense 2 & 3 Sang Skrifberyming 9-3:…
Nuusbrief – 2 Desember 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Filippense 2: 1-11 Teksverse: Filippense 2: 1-11 Sang voor die erediens begin: Liedboek 151:1,2 Sang tydens die erediens: Skrifberyming 1-6: 1.2.3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 33:5,6 Skrifberyming 15-7:4,6 Ds Kobus is vanoggend met verlof uitstedig. Ons is besonder dankbaar dat prof Johan Janse van Rensburg, afgetrede professsor in die Departement Praktiese Teologie…
Nuusbrief – 3 November 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Mar 8:31-33,Mar 9:30-32 en Mar 10:32-34 Teksverse: Mar 10:32 Voorafsang: Liedboek 203:1,2 Sang: Psalm 146:14,8 Psalm 119:6,7 Psalm 66:7 Skrifberyming 18-7:1,12 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos altyd opgeneem vir die Diakonie se Kas van Barmhartigheid. Die deurkollektes sal vir die Pres Kruger Kinderhuis te Reddersburg afgesonder word. Die deurkollektes…
Nuusbrief – 16 Februarie 2020
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Efesiërs 2:1-10 Teksverse: Efesiërs 2:1-10 1Julle was dood as gevolg van julle oortredings en sondes 2 wat voorheen julle lewenswyse gekenmerk het. Julle het gelewe soos hierdie sondige wêreld en julle laat lei deur die vors van die onsigbare magte, die gees wat daar nou aan die werk is in die mense…
NUUSBRIEF – 28 Maart 2021
Die eredienste word vanoggend deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 7: 73 tot Nehemia 8: 19 Teksverse: Nehemia 8: 2, 6 & 7 Gesange gedurende die erediens: Skrifberyming 1-6: 1, 2 & 3 Skrifberyming 9- 3: 1 & 2 Psalm 33: 10 & 11 Skrifberyming 15-7: 4 & 6 EREDIENSTE: 1….
Nuusbrief – 2 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens op 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskooljongmens en R20 vir Laerskoolkinders. Kleuters eet gratis. Teken…
