Similar Posts
Br HS van der Walt oorlede -1 Januarie 2021
Broeders en Sustera Ons maak met leedwese bekend die afsterwe van broeder HS van der Walt van Tommy Borderstraat. Hy is Vrydagoggend, 1 Januarie 2021, oorlede nadat hy die stryd teen Covid 19 verloor het. ONS HARTE GAAN UIT NA SR HENDA, DIE KINDERS EN KLEINKINDERS. ONS BID DAT DIE HERE HULLE RYKLIK SAL VERTROOS….
Nuusbrief – 27 Mei 2018
DS KOBUS IS BEROEP!!!! Dit was beslis glad nie goeie nuus nie, toe ds Kobus die Kerkraad verlede Sondagaand na die erediens ingelig het dat hy ’n beroep na die Gerefor-meerde Kerk Durban-Noord ontvang het. Ons wens hom baie geluk daarmee, maar weet dat daar vir hom en sy gesin ’n moeilike tydjie voorlê waar…
Liturgie en Lidmate wat Verjaar – Sondag 5 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordie erediens begin: Liedboek 169: 1, 2 & 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Hebreërs 10: 19 tot 25 en Romeine 13: 8…
Nuus uit Ons Gemeente – 9 Januarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Sang voordat die erediens begin. Liedboek 159:1 & 2 Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Matteus 22 & Romeine 13 Sang Skrifberyming 8-1: 1 &…
