Similar Posts
Limaat oorlede – Tannie Nellie van der Walt
Met leedwese maak ons bekend die afsterwe(nie covid 19 nie) van suster Nellie van der Walt van Sangirostraat 5 Langenhovenpark. Ons bid die ryke vertroosting van Ons Hemelse Vader toe aan br Gerrie van der Walt, kinders en kleinkinders. Br Gerrie en sr Nellie is reeds ‘n geruime tyd in ons gemeente en was 64jaar…
Nuusbrief – 10 Maart 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gerbruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here vir ons as Gemeente…
Nuusbrief – 30 Desember 2018
VANDAG SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA GELEI Skriflesing: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Teksverse: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 8: 1,3,4 Psalm 38: 1,17 Psalm 68: 9 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Vandag en volgende Sondag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Die kollektes onder die diens…
Nuusbrief – 31 Maart 2019
OGGENDDIENS Ds Kobus en gesin is vandag met verlof uitstedig en ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn sal DV vanoggend die erediens lei. Ons bedank hom daarvoor en bid hom en sr Petro die seën van die Here toe! Dag van Verootmoediging Klassis Potchefstroom het gehoor gegee aan ’n Art 66KO-versoek van die GK Virginia…
Nuusbrief – 29 Julie 2018
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Johannes 11:1-16 Teksverse: Johannes 11:12-14 11Hierna het Hy vir hulle gesê: “Ons vriend Lasarus slaap, maar Ek gaan om hom wakker te maak.” 12Die dissipels sê toe vir Hom: “Here, as hy slaap, sal hy gesond word.” 13Jesus het van Lasarus se dood gepraat, maar hulle het gedink Hy praat van…
