Similar Posts
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 23 Augustus tot 30 Augustus 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Sr Jenette Vivier – 051 436 1529 24 Augustus Sr Marietjie Kruger – 082 595 2929 Br Walter Walters – 078 800 1110 25 Augustus Steph-Mari Swanepoel – 073 584 7700 Sr Taryn Webster – 072 504 2518 26 Augustus …
Nuusbrief – 22 September 2019
VANOGGEND se erediens word deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: Hebreërs 7:11-28 Teksverse: Hebreërs 7:23-25 23 En hulle het wel priesters geword in ‘n groot aantal, omdat hulle deur die dood verhinder is om aan te bly; 24 maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit ‘n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie. 25 …
Nuusbrief – 27 Januarie 2019
GALA-AAND 01 MAArt 2019 Oudl Louis van Niekerk het verlede Sondag na die erediens die Gemeente verder ingelig oor hierdie besondere funksie wat DV op 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou gaan word. Besprekings vir ’n tafel vir agt persone kan by oudl Louis van Niekerk (082 651 0001) of diak Cobus Venter…
Sondag 24 Januarie 2021
Afkondigings Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die skriba sal DV sal elke Woensdag…
Nuusbrief – 31 Januarie 2021
Afkondigings 31 Januarie 2021 Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende Sondag ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die kerkkantoor sal…
Nuusbrief – 17 Junie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS Skriflesing: Johannes 10: 1-21 Teksverse: Johannes 10: 11 Sang voordat die erediens begin: Psalm 93: 1,2,4 Sang tydens die erediens: Psalm 105: 1,2 Skrifberyming 9-3: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 DEURKOLLEKTES Vandag se deurkollektes sal vir die GKSA se Emeritaatsfonds opgeneem word terwyl volgende Sondag se deurkollektes…
