Similar Posts
Sondag 24 Januarie 2021
Afkondigings Daar sal nie vandag en stellig ook nie volgende ’n erediens in ons kerkgebou wees nie. Lidmate sal op die hoogte gebring word van enige verdere verwikkeling soos bv wanneer ons weer ’n erediens hier gaan hou en die aantal lidmate wat dit kan bywoon. Die skriba sal DV sal elke Woensdag…
Lidmate wat hierdie week verjaar !
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: MinéAucamp – 073 496 5945 6 April: SrFrancien Nel – 082 388 3138 7 April: Br Louw de Bruin – 083 262 1230 8 April: Sr Sanet Lombard – 073 472 2487 9 April: Sr Karen Ehlers – 071 388 2590 SrMienke Pretorius…
Nuusbrief – 24 Junie 2018
SKOOLVERLATERSKAMP GK Cachet en Die Bult reël ’n Skoolverlaterskamp van 8 – 13 Julie by die Nooitgedacht terrein naby Potchefstroom. Koste beloop R800 per persoon. Meer besonderhede is by die kerkkantoor of by carlaloots96@gmail.com beskikbaar. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: I Petrus 1:22-2:10 Teksverse: I Petrus 2:1,2 ‘Hou dan op met elke vorm van kwaad, met…
LIDMATE WAT DIE KOMENDE WEEK VERJAAR – 28 Junie tot 4 Julie 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Nadia Maddocks – 084 480 0039 Sr Alta van der Berg – 051 441 7677 29 Junie Br Gawie Stoltz – 082 573 9177 1 Julie Br Bruce Blair – 084 575 5015 Sr Minnie van der Walt – 076 840 0713…
Nuusbrief – 26 Augustus 2018
DAMES LENTETEE Die Susters van die GK Bloempark bied op Saterdag 15 September 2018 om 09:30 vir 10:00 ’n heerlike Dames Lentetee aan en nooi ons susters hartlik uit om die dag saam met hulle te geniet. Die tema is “Lente” en die koste beloop R60 wat ’n ligte middagete insluit. ’n Gaskunstenaar sal ook…
