Similar Posts
Nuusbrief – Sondag 7 Maart 2021
Die eredienste word vandag deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 2:1-20 Teksverse: Nehemia 2:18 Gesange gedurende die erediens: Psalm 118:1,7 Liedboek 530:1-3 Liedboek 203:1,3 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot…
Nuusbrief – 1 April 2018
VERJAARSDAE Die volgende lidmate verjaar gedurende hierdie week. Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 01 April: Br Frans Myburg – 051 436 2290 Br Anton Nel – 073 827 8315 Br Gawie van der Walt – 051 436 8383 Diak Petro van der Bijl – 083 750 0913 Sr Alet…
Nuusbrief – 1 Desember 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Nadat br Christo Vermeulen en egg sr Almarie Vermeulen van Estoire vanoggend deur die Kerkraad vanuit die APK in die Gereformeerde Kerk opgeneem gaan word, sal die Sakrament van die Heilige Doop aan hulle Ver-bondseuntjie Andrew Vermeulen bedien word. Ons wens die ouers en ander familie van harte geluk…
Nuusbrief – 3 Maart 2019
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Volgende Sondag vier ons DV die Sakrament van die Heilige Nagmaal. Soos gebruiklik sal daar ook weer ’n Gemeente-ete om 11:30 in die kerksaal deur die Susters bedien word. ’ n Heerlike hoendergereg sal voorgesit word en elke gesin word vriendelik gevra om ’n bak slaai van u eie keuse saam te…
Nuusbrief – 8 Maart 2020
DIE EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Efesiërs 4: 1-16 Teksverse: Efesiërs 4: 1,2 1 Ek druk julle dit op die hart, ek wat ‘n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. 2 Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in…
