Similar Posts
Nuusbrief – 29 Desember 2019
VANOGGEND SE EREDIENS word deur dr Frans de Bruyn waargeneem. Skriflesing: Jona 1 Teksverse: Jona 1:3a, 5c, 12a Jon 1:3 Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. Jona is af Joppe toe, en daar het hy ‘n skip gekry wat op vertrek was Tarsis toe. Hy het…
Nuusbrief – 30 Desember 2018
VANDAG SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA GELEI Skriflesing: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Teksverse: Deuteronomuim 34: 1 tot 12 Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang: Psalm 8: 1,3,4 Psalm 38: 1,17 Psalm 68: 9 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Vandag en volgende Sondag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Die kollektes onder die diens…
Nuusbrief – 18 Maart 2018
SR SUSAN PRETORIUS OORLEDE Met leedwese word die afsterwe bekend gemaak van sr Susanna Jacoba Pretorius van Sewe Damme Versorging (vroeër van Hillandale) in die ouderdom van 92 jaar. Sy is Maandag 12 Maart oorlede nadat sy die laaste jaar of wat in die Versorgingseenheid opgeneem is. Sy was die vierde oudste lidmaat in die…
Nuusbrief – 9 Junie 2019
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, het die nodige toestemming en word van harte saam met die Gemeente daartoe uitgenooi. Naas die wyn word daar ook weer druiwesap in die…
