Similar Posts
NUUSBRIEF – Sondag 11 April 2021
DIE HEILIGE NAGMAAL WORD DEUR DS KOBUS BOTHA, ONS PREDIKANT, WAARGENEEM MET LEEDWESE WORD DIE AFSTERWE BEKEND GEMAAK VAN Br Stephanus Jacobus (Fanie) le Roux van Santé A/O 52 in die ouderdom van 77 jaar en sewe maande. Br Fanie is verlede Sondag oorlede nadat hy die Covid19-virus opgedoen het. Dit is die derde sterfgeval…
Nuusbrief – 18 Julie 2019
POTJIEKOSAAND EERSKOMENDE SATERDAG OP 24 AUGSTUS 2019 Die sameroeper van die Gemeentefunksiekommissie oudl Louwrens der Beer, het verlede Sondag na die oggenddiens ons Gemeenmeente ingelig oor die Potjiekosaand wat vanjaar gehou gaan word. Om alles vars in ons geheue te kan hou, noem ons die volgende sake. Trofee: Die Potjiekosaand is in die vorm van…
Nuusbrief – 1 Julie 2018
VANOGGEND SE EREDIENS (gelei deur dr Frans de Bruyn) Skriflesing: Handelinge 19 Teksverse: Handelinge 19:13-16 13 Party Jode wat rondgegaan het om bose geeste te besweer, het dit ook gewaag om die Naam van die Here Jesus daarvoor te gebruik. Hulle het gesê: “Ek besweer julle in die Naam van dié Jesus…
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR (31 MEI 2020 TOT 06 JUNIE 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 31 Mei Sr Clarissa Coetzee – 083 309 8193 Br Niël Storm – 079 081 9910 01 Junie Sr Queenie Henning – 082 831 4781 Sr Annet Knoester – 083 885 7830 2 Junie Br Martiens du Plessis – 082 550 9743 Br Hannes Otto…
Nuusbrief – 6 Mei 2018
HEMELVAARTDIENS Donderdag 10 Mei 2018 herdenk ons die Hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Dit is ’n baie belangrike gebeurtenis in die lewe van ’n Christengelowige want Hy is vir ons ten goede in die hemel waar Hy vir ons intree totdat Hy weer kom om oor die lewendes en die dooies te oordeel. Dit…
