Similar Posts
Nuusbrief – 9 September 2018
GEMEENTE-ETE NA NAGMAAL Vandag word die Voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Sakrament van die H Nagmaal gehou. Na die Nagmaalsdiens volgende Sondag, 16 September, word die gebruiklike en baie aangename Gemeente-ete in die kerksaal bedien. Die koste beloop R40 per volwassene en Hoërskool-jongmens en R20 vir Laerskool-kinders. Kleuters eet gratis. Teken…
Nuusbrief – 7 Julie 2019
VANOGGEND SE EREDIENS WORD DEUR DS KOBUS BOTHA WAARGENEEM Skriflesing: Lukas 8: 40 tot 5 Teksvers: Lukas 8:45a “Wie het My aangeraak?” Toe almal ontken dat dit hulle is, sê Petrus: “Here, die mense dring tog rondom U saam en druk teen U.” Sang voor die erediens begin: Liedboek 577:1,2,3 Sang tydens die erediens :…
Nuusbrief – 4 November 2018
GESAMENTLIKE GEMEENTE-ETE Die Sakrament van die H Nagmaal word DV Sondag 18 November 2018 gevier. Na afloop van die Nagmaalsdiens word die gebruiklike en baie aangename gesamentlike Gemeente-ete weer in die kerksaal deur die susters bedien. Dit neem die vorm aan van ’n heerlike steak-braai. Alles word voorsien, maar elkeen moet net sy/haar eie drinkgoed…
Nuusbrief -21 Julie 2019
BOTSHABELO-KLEUTERSKOOL Baie goeie werk word deur hierdie Kleuterskool gedoen, en aangesien hulle dit nie breed het nie, doen sr Ester Botha uit eie inisiatief, namens hulle ’n vriendelike beroep op ons lidmate om met enige bydraes te help soos warm klere en skoene vir kleuters, speelgoed, skryfbehoeftes ens. Kontantbydraes is natuurlik altyd welkom! Plaas dit…
Nuusbrief – 22 September 2019
VANOGGEND se erediens word deur ds Kobus Botha waargeneem. Skriflesing: Hebreërs 7:11-28 Teksverse: Hebreërs 7:23-25 23 En hulle het wel priesters geword in ‘n groot aantal, omdat hulle deur die dood verhinder is om aan te bly; 24 maar Hy, omdat Hy vir ewig bly, besit ‘n priesterskap wat nie op ander oorgaan nie. 25 …
