Die erediens word vanoggend deur Dr Frans de Bruyn waargeneem.
Ds Kobus is vanoggend met verlof uitstedig.
Hy sal DV weer volgende Sondag die Woordverkondiging waarneem.
ORDE VAN EREDIENS:
ONTMOETINGSDIENS
Ons verklaar ons afhanklikheid van die HERE
Die HERE groet ons met Sy seen
Ons Lofpsalm:
Psalm 122:1
Ons Bely ons geloof
12 Artikels
VEROOTMOEDIGING- EN VERSOENINGSDIENS
Ons luister na die Wet as kenbron van ons ellende:
Sondag 2 van die Heidelbergse Kategismus
Kom ons sing jubelend bly
Psalm: 66:6
As nuwe mense in Christus moet ons gestalte aan die liefde gee.
In Eksodus 20 roep die Here ons daartoe op.
Kom ons luister daarna
Ons antwoord met Psalm 25:2
WOORDDIENS
Gebed
Sing:
Psalm 47:3
Skriflesing:
Openbaring 12: 1–13
Teksvers:
Mattheus 6:10b (die derde bede)
Woordverkondiging
ANTWOORDDIENS
Gebed
Sing:
Skrifberyming. 10-2
Die HERE stuur ons weg met Sy seën
AFKONDIGINGS
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word. Die kollekte vir die Kas Teologiese Studente te Potchefstroom word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk. Die diakens wat die kollektes opneem, sal lidmate verdere verduidelikings gee indien nodig.
Gelukwense aan Senior Lidmate wat hierdie week verjaar:
Sr Marietjie Viljoen van Noorderbloem verjaar more
Baie hartlik geluk!
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar:
Hartlik geluk!
Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar!
Vandag
Janco Aucamp – 073 496 5945
Br Jeff Coetzee – 082 575 4113
Sr Luchell Coetzee- 079 523 4065
Nica de Beer – 082 789 6793
Br Hanno Geldenhuys – 082 822 3300
Br Bernie van der Walt – 082 414 5351
26 April
Sr Ine-Mari Smith – 073 151 9232
Ouderling Louis Steyn – 083 303 0228
Sr Marietjie Viljoen – 082 673 8939
28 April
Br Willem Schutte – 076 811 5213
Br Cobus Venter – 082 055 7083
29 April
Br Banie du Toit – 084 554 0902
30 April
Br Koot Klopper 082 498 5791
1 Mei
Br Willem Ackerman jnr 083 363 9227
Br Koos du Pisanie snr 076 775 0991
Br Danie Storm 072 745 0227
