Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
LITURGIE VANOGGEND
Afkondigings
Sang voordie erediens begin:
Liedboek 168: 1, 2 & 3
Die HERE groet ons met Sy seën !
Lofsang
Psalm 118: 1 & 7
Ons Bely ons geloof
Twaalf Artikels
Die wet
Eksodus 20
Sang
Liedboek 334: 1 tot 4
Gebed
Sang
Psalm 119: 39 & 40
Skriflesing
Psalm: 46: 1 – 12
Teksvers:
Psalm 46: 11
“Bedaar en erken dat Ek God is, hoog bo die nasies, hoog bo die aarde”
Gebed
Slotsang;
Skrifberyming 14-2: 1 & 2
Die HERE stuur ons weg met Sy seën !
EREDIENSTE:
Volgens die regulasies is ons nou weer beperk tot 50 mense per samekoms.
Ons hou dus elke Sondag weer twee eredienste om 09:00 en 10:30.
Katkisasie vind plaas na die eerste diens.
U moet asb nog steeds vir br Pieter du Plessis per Whattsapp of SMS (082 570 1804) laat weet watter diens u wil bywoon.
Die erediens sal ook per klank(WA) gestuur word.
KOLLEKTES
Daar sal vanoggend weer twee kollektes by die deure opgeneem word.
Die kollekte vir Pres Paul Kruger Kinderhuis Reddersburg word in die sakkie met die houthandvatsel geplaas en dié vir die Diakonale Kas van Barmhartigheid in die sakkie met die houtraamwerk.
LIDMATE WAT HIERDIE WEEK VERJAAR
Die volgende lidmate vejaar gedurende hierdie week.
Baie hartlik geluk!
SENIOR LIDMATE:
Geen
BELYDENDE LIDMATE:
Vandag:
Br EJ Geldenhuys – 078 450 9534
Br Christiaan Odendaal – 062 355 6548
30 Augustus
Sr Martie Olivier – 061 407 6525
Br Klasie de Kock – 082 586 – 2255
2 September
Sr Michelle Coetzee – 083 743 8137
Sr Hannelie Klopper – 082 498 5791
3 September
Sr Anita du Plessis – 051 436 0425
4 September
Sr Gerda Kirstein – 079 678 6916
Sr Santie Maritz – 079 039 8611
Br Ruan Swanepoel – 073 584 7700
DOOPLIDMATE:
1 September
Kaylyn Blair – 084 575 5015
Ruvan du Toit – 073 241 8173
