Similar Posts
Nuus uit die Gemeente – Sondag 10 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Die wet Eksodus 20 Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Gebed Belydenisaflegging Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Sang Psalm 134: 4 Skriflesing Brief van Judas vers…
Nuusbrief – 27 Oktober 2019
As gevolg van die Belydenis-aflegging vanoggend is die Liturgiese Orde effens anders as gewoonlik: Ons sing vooraf Skrifberyming 12-3 & 12-5. Tydens die diens is ons lofsang Skrifberyming 2-6:1,5. Ons neem dan weer ons sitplekke in waarna die Wet van die Here volg en ons antwoord met die sing van Liedboek 334:1-4. Die Sakrament van…
Nuusbrief – 16 Desember 2018
EREDIENS VANOGGEND Skriflesing: Daniël 2: 1-3; 31 – 45 Teksverse: Daniël 2:34 Sang voor die erediens begin: Liedboek 169: 1,2,3 Sang tydens die erediens: Liedboek 190:1,2,3 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 89:6 Skrifberyming 4-6 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir Bybelverspreiding afgesonder. Volgende Sondag sal die deurkollektes ook vir Bybelverspreiding opgeneem word. Die kollektes onder die diens…
Nuusbrief – 23 Desember 2018
ONS EREDIENS VANOGGEND GELEI DEUR DS KOBUS BOTHA Skriflesing: Matteus 1: 1-17 Teksverse: Matteus 1: 16 “ Jakob was die vader…
Lidmate wat hierdie week verjaar – 30 Augustus 2020 tot 5 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 30 Augustus Sr Martie Olivier – 061 407 6525 Br Klasie de Kock – 082 566 2255 31 Augustus Sr Titia Cronjé – 084 623 6004 1 September Kaylyn Blair – 084 575 5015 Br Izak Boshoff – 051 436 4517 2 September Sr Michelle…
