Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 30 Mei 2021
Ds Kobus Botha (ons herder en leraar) gaan vanoggend die erediens lei. LITURGIE VANOGGEND Die HERE groet ons met Sy seen Lofsang Skrifberyming 1-6: 1 tot 3 Ons Bely ons geloof Verootmoediging – Die wet Sang Liedboek 334: 1 tot 4 Na gebed Liedboek 509: 1 & 2 Skriflesing: Openbaring 2: 1 tot 7 Slotsang…
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR – 3 JANUARIE 2021 TOT 9 JANUARIE 2021
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 3 Januarie Sr Elna Nel – 051 444 5638 Sr Carlise van der Merwe – 071 880 9692 4 Januarie Louis van Niekerk jnr – 082 769 7196 Oudl Peet Venter – 082 416 1718 5 Januarie ieter Venter – 073 153 9720 6 Januarie…
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 31 Oktober 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons predikant, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sangvoor die erediens begin Liedboek 168: 1 tot 3 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 48: 4 & 5 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Psalm 130: 2 & 4 Gebed Sang…
Nuusbrief – 26 Januarie 2020
VANOGGEND SE EREDIENS word deur ons dominee, ds Kobus Botha gelei. Skriflesing: Spreuke 3: 1-18 Teksverse: Spreuke 3: 17,18 17 Die wysheid bring ‘n ryk en ‘n vol lewe. 18 Dit is ‘n bron van lewe vir wie dit aangryp,dit gaan goed met dié wat daaraan vashou. Tema van die preek: ” Ryk en vol…
Nuusbrief- 24 Februarie 2019
GALA-AAND 01 MAART 2019 Hierdie fondsinsamelingsfunksie word DV eerskomende Vrydag 1 Maart 2019 om 18:00 by Bobbiespark gehou. Mens kan amper nie glo dat dié funksie wat met die bekendstelling daarvan so vér in die toekoms gelyk het, nou weliswaar voor die deur is! Ons vertrou dat almal wat dit gaan bywoon, dit besonder baie…
Ouderling Wikus Vorster oorlede – 7 Julie 2021
Met leedwese maak ons bekend dat ouderling Wikus Vorster gisteraand aan covid-19 oorlede is. Br Wikus was vir meer as 40jaar koster en skriba van ons gemeente. Dienswerk wat hy met groot onderskeiding verrig het. Ons harte gaan uit na sr Hettie(wat nogsteeds in de hospitaak is) asook kleinkinders en agterkleinkinders. Ons gebed is dat…
