Similar Posts
Nuusbrief – 19 Januarie 2020
VANOGGEND SE DIENS word gelei deur Ds Kobus Botha. Skriflesing: Spreuke 21:20-31 Teksvers: Spreuke 21:31 31Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee. Voorafsang: Liedboek 188:1,3 Sang: Psalm 8:1,3,4 Skrifberyming 5-4:1,2 Psalm 66:7 Skrifberyming 14-2:1,2 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes word vir die Trans-Oranje Instituut vir Buitegewone Onderwys opgeneem….
Afkondigings asook lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – Vandag tot 23 Januarie 2021
Afkondigings: Daar sal nie vandag en ook nie volgende Sondag ‘n erediens in ons kerkgebou gehou geword nie. Lidmate sal ophoogte gebring word van enige verdere verwikkelinge soos byvoorbeeld wanner ons weer eredienste gaan hou en hoeveel lidmate dit kan bywoon. Die skriba sal DV Woensdag 20 Januarie vanaf 08:30 tot so 11:00 by die…
Nuusbrief – 16 September 2018
DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE NAGMAAL Die Sakrament van die Heilige Nagmaal word vanoggend gevier. Lidmate van ander kerke wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om hier Nagmaal te gebruik, word saam met die Gemeente hartlik daartoe uitgenooi. Ons bede is dat die Here ons deur die viering van die Nagmaal, saam met die…
Nuusbrief – 23 Desember 2018
ONS EREDIENS VANOGGEND GELEI DEUR DS KOBUS BOTHA Skriflesing: Matteus 1: 1-17 Teksverse: Matteus 1: 16 “ Jakob was die vader…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar – 23 Augustus tot 30 Augustus 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag: Sr Jenette Vivier – 051 436 1529 24 Augustus Sr Marietjie Kruger – 082 595 2929 Br Walter Walters – 078 800 1110 25 Augustus Steph-Mari Swanepoel – 073 584 7700 Sr Taryn Webster – 072 504 2518 26 Augustus …
