Similar Posts
Nuus uit ons Gemeente – Sondag 26 September 2021
Die erediens word vandag deur Ds Kobus Botha, ons dominee, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voor die erediens begin: Skrifberyming 12-6: 1 & 2 asook 12-5 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Liedboek 184: 1 tot 4 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Eksodus 20 Sang Skrifberyming 5-4: 1 &…
Nuusbrief – 10 Novermber 2019
LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Galasiërs 3:21-4:7 Teksverse: Galasiërs 4:7a 7Jy is dus nie meer ‘n slaaf nie; jy is nou ‘n kind van God. Voorafsang: Liedboek 215:1,2,4 Sang: Psalm 105:1,3 Liedboek 241:,3 Psalm 134:4 Psalm 105:5 Skrifberyming 11-2:1,2,4 DIE SAKRAMENT VAN DIE HEILIGE DOOP Die Sakrament van die Heilige Doop sal DV vanoggend bedien word aan…
50 Jarige-Fees
Die gemeente van Bloemfontein-Noord het op 15/16 Oktober 2011 sy 50-jarige bestaan luisterryk herdenk. Die fees het amptelik afgeskop toe die reëlingskomitee op 6 Junie 2010 sy eerste beplanningsvergadering gehou het. Hierna het die dinge gebeur en op 19 November 2010 is die eeste stap geneem toe die feesembleem ontwerp deur br Hendrik Fritz, ‘n…
Nuusbrief – 8 Desember 2019
VANOGGEND SE EREDIENS word deur Dr Frans de Bruyn waargeneem Skriflesing: Genesis 3: 1-20 Teksverse: Genenesis 3:20 Sang voor die erediens begin: Liedboek 324: 1 & 3 Sang tydens die erediens: Psalm 138:1,3 Psalm 130:2,4 Liedboek 334: 1-4 Liedboek 203: 1,3,5 Psalm 72: 2,6,11 Ons is dankbaar dat ons hulpdienspredikant, dr Frans de Bruyn, vanoggend…
Nuusbrief – Sondag 7 Maart 2021
Die eredienste word vandag deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. EREDIENS: Skriflesing: Nehemia 2:1-20 Teksverse: Nehemia 2:18 Gesange gedurende die erediens: Psalm 118:1,7 Liedboek 530:1-3 Liedboek 203:1,3 HUIDIGE EREDIENSTE: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot…
