Similar Posts
LIDMATE WAT GEDURENDE HIERDIE WEEK VERJAAR (31 MEI 2020 TOT 06 JUNIE 2020).
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! 31 Mei Sr Clarissa Coetzee – 083 309 8193 Br Niël Storm – 079 081 9910 01 Junie Sr Queenie Henning – 082 831 4781 Sr Annet Knoester – 083 885 7830 2 Junie Br Martiens du Plessis – 082 550 9743 Br Hannes Otto…
Ons Nuusbrief- 13 Februarie 2022
Die erediens word vandag deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. LITURGIE VANOGGEND Afkondigings Sang voordat die erediens begin. Liedboek 164: 1 & 2 Die HERE groet ons met Sy seën ! Lofsang Psalm 98:1 & 3 Ons Bely ons geloof Twaalf Artikels Die wet Sang Skrifberyming 8-1: 1 & 2 Gebed Sang Psalm 20:…
Nuusbrief – 20 Mei 2018
ONS HET OOK NOU ’N FACEBOOK Ter wille van lidmate wat nie verlede week se Nuusbrief gelees het nie, herhaal ons dié berig: Die volgende uitbreiding van ons nuwe webblad is die FACEBOOK-fasiliteit. Die Nuusbrief, funksies, persoonlike nuuswaardighede en die preke is beskikbaar. Om hierdie fasiliteit suksesvol te maak, sal dit waardeer word indien lidmate…
Nuusbrief – 21 April 2019
VANDAG SE EREDIENS Skriflesing: Lukas 24: 36-43 Romeine 6: 1-11 Teksvers: Romeine 6:4 Sang voor die erediens begin: Liedboek 514: 1,2 Sang tydens die erediens: Liedboek 422: 1,2,3 Skrifberyming 8-1: 1,2 Psalm 134: 4 Psalm 105: 5 Skrifberyming 11-2: 1,2,4 KOLLEKTES Die kollektes onder die erediens word soos…
Lidmate wat gedurende hierdie week verjaar.
Baie hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Sr Ine-Mari Smith – 073 151 9232 Ouderling Louis Steyn – 083 303 0228 Sr Marietjie Viljoen – 082 673 8939 28 April Br Willem Schutte – 076 811 5213 Br Cobus Venter – 082 055 7083 29 April Br Banie du Toit…
Nuusbrief – 21 Februarie 2021
Die eredienste word ds Kobus Botha, ons herder en leraar, bedien. VANAF VANDAG WORD TWEE EREDIENSTE GEHOU: Die eerste erediens om 8:30 vir gesinne sonder learskoolkinders; Die tweede erediens om 10:00 en Katkisasie daarna. Hierdie reëlings geld vir solank ons beperk word tot 50 persone per erediens. U word versoek om asseblief nogsteeds u naam…
