Die erediens is deur ds Kobus Botha gelei. Teksvers: Spreuke 21: 31 "Perde kan afgerig word vir oorlog, maar dit is die Here wat die oorwinning gee." Tema van die…
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. Teksvers: Prediker 3:12 Ek het tot die insig gekom dat daar vir 'n mens niks beter is nie as om…
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, waargeneem. Teksverse: Matteus 8:23-27 23 Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. 24 Skielik het daar 'n…
Die erdiens is deur dr Frans de Bruyn, ons hulpdienspredikant, waargeneem. Teksverse: Jona 1: 3a, 5c en 12a 3 Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg…
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn gelei. Teksvers: Jesaja 40:9 Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard,…
Die erediens is deur Dr Frans de Bruyn, ons hulpdiens predikant, waargeneem. Teksvers: Matteus 1: 21 "Sy sal 'n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem,…
Die diens is deur ds Kobus Botha gelei. Teksverse: Openbaring 12: 7 tot 9 7 Daar het toe oorlog gekom in die hemel: Migael en sy engele moes oorlog voer…
Die erediens is vanoggend deur Ds Kobus Botha, ons dominee, waargeneem. Teksverse: Lukas 2: 13 & 14 13 Skielik was daar saam met die engel 'n menigte engele uit die…
Die erediens is deur dr Frans de Bruyn waargeneem. Teksvers: Genesis 3: 20 Die mens het sy vrou Eva genoem; sy was die moeder van al die mense.
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, bedien. Teksverse: Matteus 2: 3, 4 16 3 Toe koning Herodes hiervan hoor, was hy, en die hele Jerusalem saam met…