Ds Kobus Botha het die erediens waargeneem. Teksverse:  Matteus 2: 10 & 11 10 Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. 11 Hulle het in die huis ingegaan…
Die erediens is deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei. Teksvers: Romeine 8: 9 Julle word egter nie deur julle sondige natuur beheers nie, maar deur die Gees, want die…

Aanddiens – 17 November 2019

November 17, 2019
Ds Kobus Botha het die aanddiens gelei. Teksvers: 1 Korinthiër 1: 18 Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons…

Nagmaal – 17 November 2019

November 17, 2019
Die Nagmaal is deur ons dominee, Ds Kobus Botha, bedien. Teksverse: 1 Korinthiërs 11: 23-26 23 Ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het: Die…
Die oggenddiens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksvers: Galasiërs 4: 7a Jy is dus nie meer 'n slaaf nie; jy is nou 'n kind van God. En omdat jy…

Aanddiens – 10 November 2019

November 10, 2019
Die aanderediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Matheus 9: 17 & 18 17 'n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou velsakke nie. As jy dit doen,…
Die aand-erediens is deur ds Kobus Botha gelei. Teksvers: Matteus 9: 9 Terwyl Jesus daarvandaan verder gaan, het Hy 'n man met die naam Matteus by die tolhuis sien sit…
Oggenddiens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem. Teksverse: Die hele voorgelese gedeeltes. TEMA VAN DIE PREEK: " Die Here roep ons ! "
Ds Kobus Botha het die erediens waargeneem. Teksverse: Judas 1: 20 & 21 20 Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd…
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens waargeneem. Teksverse: Lukas 16: 19-31 19 Daar was 'n ryk man wat duur en deftige klere gedra en elke dag feestelik en…