Ds Kobus Botha het die erediens vanoggend waargeneem. Tema: "God maak alles nuut !" Teksverse is die hele voorgelese gedeelte.
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, gelei. Tema van die preek: " Verontregting " Teksvers: Handelinge 16: 25 "Teen middernag was Paulus en Silas besig om te…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Lukas 15: 28-30 28 Toe het die oudste seun kwaad geword en hy wou nie in die huis ingaan nie. Sy…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksvers: Lukas 15: 24 Hierdie seun van my was dood, en hy lewe weer; hy was verlore, en ek het hom teruggekry.'…
Ds Kobus Botha, ons predikant, het die erediens vanoggend waargeneem. Tema van die preek: "Wat vra ons van Die HERE ? " Teksvers: 2 Konings 2: 9 "Net toe hulle…
Die erediens is deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei. Teksvers: Lukas 17: 5 " Die apostels sê toe vir die Here: "Gee ons meer geloof."
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Hebreërs 7: 23-25 23 Daar is ook 'n ander verskil: omdat die dood die Levitiese priesters verhinder het om aan te…
Die Nagmaal is deur ds Kobus Botha bedien. Teksvers: 1 Konings 6: 7 "Vir die bou van die tempel is klaar gekapte klip uit die groewe gebruik. Daar was geen…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksvers: Markus 14: 26 "Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe."
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Die voorgelese gedeelte word as teksverse geneem.
