Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, waargeneem. Teksverse: Lukas 23: 27 tot 29 27 'n Groot menigte van die volk het agter Jesus aan geloop, onder wie…
Ds Kobus Botha het die erediens gelei. Teksvers: Johannes 10: 11 "Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape"
Die erediens is deur ons dominee, ds Kobus Botha, waargeneem. Teksvers; Jesaja 43: 1-7 - " Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het,…
Ds Kobus Botha, ons dominee, het die erediens vandag waargeneem Die hele voorgelese gedeelte word as teksverse geneem.
Die erediens is deur ds Kobus Botha gelei. Teksverse: Johannes 10: 7 "Toe het Jesus verder gesê: "Dít verseker Ek julle: Ek is die ingang vir die skape" Johannes 10:…
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, waargeneem. Teksverse: Mattheus 10: 34-39 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksvers: 1 Konings 20: 40 Maar ek was met ander dinge besig en toe ek kyk, is hy nie meer daar nie!"…
Vanoggend se erediens is deur ds Kobus waargeneem. Konings 19:12b,13 12bMaar in die vuur was die Here nie. En na die vuur was daar ‘n fluistering in die windstilte. 13Toe…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Mattheus 10: 26 Moet dus nie vir mense bang wees nie. Daar is niks bedek wat nie openbaar gemaak sal word…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksvers: 1 Konings 18: 1 En geruime tyd daarna het die woord van die HERE in die derde jaar tot Elía gekom…
