Die oggenddiens is deur ons predikant, ds Kobus Botha, gelei. Teksverse: I Konings 17:1 Elia die Tisbiet was ‘n bywoner uit Gilead. Hy het vir Agab gesê: “So seker as…
Ds Kobus Botha het die erediens waargeneem. Teksverse: 2 Korinthiërs 12: 8 & 9 8 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word.…
Die aanddiens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: Matteus 12: 31 & 32 31 Daarom sê Ek vir julle: Elke sonde en lastering kan die mense vergewe word, maar…
Vanoggend se erediens is deur ons dominie, ds Kobus Botha, waargeneem. Teksverse: Psalm 63: 4 U troue liefde is meer werd as die lewe; daarom sal ek U prys. Psalm…
Die erediens is deur ds Kobus Botha waargeneem. Teksverse: 2 Timoteus 3:10 Maar jy het my nagevolg in leer, lewenswandel en lewensdoel, in geloof, geduld, liefde en volharding, 2 Timoteus…
Vandag se erediens is deur ds Kobus Botha gelei. Teksverse: Deuteronomuim 8 vers 2 tot 5 2 Jy moet onthou hoe die Here jou God jou nou veertig jaar lank…
Ds Kobus Botha, ons leraar, het vanoggend se erediens waargeneem. Teksvers: Lukas 8:45a “Wie het My aangeraak?” Toe almal ontken dat dit hulle is, sê Petrus: “Here, die mense dring…
Vanoggend se erediens is deur dr Frans de Bruyn waargneem. Numeri 12:1 Mirjam en Aäron het vir Moses aangespreek oor die Kussitiese vrou wat hy gevat het,
Vanoggend se erediens is deur dr Frans de Bruyn waargeneem. Teksvers: Genesis 11: 7 7 Kom laat Ons afgaan en verwarring bring in hulle taal, sodat die een nie die…
Die erediens is waargeneem deur prof Rantsoa Letšosa osa (Dekaan Teologiese Fakulteit UOVS) Die hele skrifgedeelte word as teks geneem, naamlik Handelinge 4: 1-31
