Similar Posts
Lidmate wat die week verjaar – 20 tot 26 September 2020
Hartlik geluk! Ontvang ons allerbeste seënwense vir die nuwe lewensjaar! Vandag Br Nas Coetzee – 051 436 5836 Br Louwrens de Beer jnr – 061 717 9462 Sr Mari Landman – 079 343 0019 22 September Br Jacques de Bruin – 082 268 9702 Br Jurie Geldenhuys snr – 082 822 3300 Heinrich Pretorius –…
TWEE EREDIENSTE VANAF SONDAG 21 FEBRUARIE 2021 !
Goeiedag broers en susters, Vanaf eerskomende Sondag (21 Feb 2021) hou ons twee eredienste. Eerste diens is om 08:30 vir gesinne sonder laerskoolkinders. Tweede diens is om 10:00 en katkisasie dan daarna. Hierdie reeling sal geld vir solank ons beperk is tot 50 mense per samekoms. U moet asb nog steeds u naam voor Saterdagmiddag…
Eredienste gaan begin !
Liewe Broers en Susters, Ons wil DV eerskomende Sondag (21 Junie ) kontakeredienste hervat. Ter wille van veiligheid geld die volgende: Ons is steeds beperk tot 50 mense per samekoms. Gesigmaskers is verpligtend. Sosiale afstand: Ons mag slegs op gemerkte plekke sit. Daar sal ook nie na kerk tee bedien word nie. Slegs die suidelike…
Nuusbrief – 22 Februarie 2020
Die diens word vanoggend gelei deur ds Kobus Botha. LITURGIE VANOGGEND Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teksverse: Efesiërs 2:11-22 Voorafsang: Liedboek 200:1,2 Sang: Skrifberyming 2-2:1,2 Psalm 130:2,4 Psalm 66:7 Skrifberyming 19-3:1-4 KOLLEKTES Vandag se deurkollektes sal vir die Pres Kruger Kinderhuis te Reddersburg afgesonder word. Dis nou die geleentheid om hierdie inrigting wat soveel vir die kinders…
Hamburgerfees – 5 Februarie 2022
Ons het ‘n baie aangename Hamburgerfees gehad. Het lekker geëet en gekuier! Foto’s is op ons Facebook beskikbaar!
