Bible Text: Openbaring 1. Teks: Opb1:17.18
Erediens gelei deur ds. Kobus Botha.
Skriflesing: Openbaring 1
Teksverse: Openbaring 1 : 17. 18
Hierdie is DV die eerste van 'n reeks preke uit Openbaring
Bible Text: Matteus 26 : 36 - 46
Erediens gelei deur ds. Kobus Botha. Skriflesing en Teks: Matteus 26 : 36 - 46
Bible Text: Handelinge 1 : 1 - 11
Hemelvaartdiens gelei deur ds. Kobus Botha.
Skriflesing en teks: Handelinge 1 : 1 - 11
Bible Text: Daniël 6 : 1-11
Erediens gelei deur Prof Johan Janse van Rensburg. Skriflesing en teks: Daniël 6 : 1 - 11
Bible Text: Mattheus 26: 14 tot 25; 47 tot 50
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons herder en leraar, waargeneem.
Teksverse:
Die voorgelese gedeelte dien as teksverse.
Bible Text: Openbaring 12
Die erediens vanoggend is deur dr Frans de Bruyn waargeneem.
Teksvers:
Mattheus 6:10b (derde bede)
"laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel."
Bible Text: Psalm 121
Die diens is deur ds Kobus Botha gelei.
Bible Text: Matheus 26: 31 tot 35, en vers 69
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons dominee, gelei.
Teksverse:
Mattheus 26: 31 & 32
31 Toe sê Jesus vir hulle: "Julle almal sal My vannag nog in die steek laat. Daar staan immers geskrywe: 'Ek sal die herder doodmaak, en die skape van sy kudde sal uitmekaar gejaag word.'
32 Maar nadat Ek uit die dood opgewek is, sal Ek julle vooruitgaan na Galilea toe."
Bible Text: Lukas 23: 26 tot 49
Die Heilige Nagmaal is vanoggend deur ds Kobus Botha, ons predikant, bedien.
Teksverse: Lukas 23:40-43
40 Maar die ander een het hom tereggewys en gesê: “Is jy nie bang vir God nie? Jy ondergaan tog dieselfde straf as hierdie man!
41 In ons geval is dit regverdig, want ons ontvang die verdiende straf vir ons dade. Maar hierdie man het niks verkeerds gedoen nie.”
42 Verder sê hy: “Jesus, dink aan my wanneer U in u koninkryk kom.”
43 Jesus antwoord hom: “Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.”
Die erediens is deur ds Kobus Botha, ons predikant, bedien. Teksverse: Johannes 20: 1 tot 10 1 Die Sondagmôre vroeg, toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die…
